Halo
Noble
Raelle Nokes - Apprentice Dressmaker & Mage
Posts: 248
|
Post by Halo on Oct 4, 2006 14:22:45 GMT -5
This is a thread, started by ME(oh how glorius!) because neither Jazz nor fhire would bother, even if we have decided that it would be cool. This is the AFRIKAANS thread. Sorry for any person offended. I had a thought. START A SPANISH THREAD!! spanish is quite a fad language. so Ja. So, hoe gaan dit met julle? My ouers is BAIE mal. hulle speel ou sokkie treffers van een miljoen jare verlede. (jammer oor my spelling, ek is glad nie so goed nie. Ek kan praat maar nie spel nie.) Ek is so moeg van hierdie week. Waneer sal skool klaar wees? ? Ek moet gaan, boeke om te lees, mense om te soen!!!
|
|
|
Post by Sapphire on Oct 5, 2006 12:43:27 GMT -5
Moere moere. My ouers is BAIE BAIE mal. En my broer. Ek is glad nie so goed nie. Skool is goed. My musiek ding is VINNIG!!!!!!
Ek is so gelukkig.
Ons kan nie Spanish praat nie!!!!!!!
Ek is baie jammer oor my spelling ook. (?)
((Hi people in the English world. This is AFRIKAANS. Hope you can understand it.!!!!))
|
|
|
Post by Jazz on Oct 5, 2006 12:49:51 GMT -5
Ek haat Afrikaans. Dit is moelik, and Mnr. Muller is baie baie baie vreemed an kwaas. Ek haat hom ook.
My spelling is goed. Ek is jammer oor my sin konstruksie.
|
|
Halo
Noble
Raelle Nokes - Apprentice Dressmaker & Mage
Posts: 248
|
Post by Halo on Oct 5, 2006 12:53:58 GMT -5
Wat? Jou musiek is vinnig? Bedoel jy KLAAR? Want dit kna nie vinnig wees. Ek moes Binnelanders kyk, maar ek moet ook Natacha's boek lees. Dan as ek klaar is, sal ek jou boek lees. EN DAN as ek okk my dit klaar is sal ek TQ lees. Ek het te veel boeke om te lees. Jazz, voel jy beter? Skool is nie die selfde waneer jy nie daar is nie. My mag is ook n' bietjie seer- jy weet....... ek hou nie baie daarvan. Te minste swem ek nie. Fhire, ek is moeg en ek het niks anders om te doen....... briljant! ((Yep, funky is it not. Fhire, your music can't be fast. I think you mean finished- KLAAR!!!!! hehe!)
|
|
|
Post by Sapphire on Oct 8, 2006 13:07:44 GMT -5
Ek dink ek het Natacha's boek verloer. Dit is nie goed nie!!!!!!!
So, hoe gaan dit mense?
Goed?
Ek is nie goed nie. Ek is in n baie mal huis en my ouers is ook M-A-L mal!!!!!!!!!
|
|
Halo
Noble
Raelle Nokes - Apprentice Dressmaker & Mage
Posts: 248
|
Post by Halo on Oct 8, 2006 13:28:41 GMT -5
Wat is vout??? Ek dink my ouers is maller as joune. WAT? ? Natacha se boek??? jy is dood. En dit is nie goed nie, dit is erg!!! Jy sal in die moeilikheid wees. Ek hoop daar was nie huiswerk nie. Ek het niks gedoen nie. Oeps! So, hoe gaan dit met julle? ek het niks om te doen nie. Blah!
|
|
|
Post by Sapphire on Oct 9, 2006 13:32:41 GMT -5
Nee, ek het haar boek gevind (Find? I am SO confused!). Wat het ons vir huiswerk? Greys was BAIE goed!!!!!!!!
|
|
Halo
Noble
Raelle Nokes - Apprentice Dressmaker & Mage
Posts: 248
|
Post by Halo on Oct 9, 2006 13:38:01 GMT -5
Net wiskunde(Maths? ? Headaches do nothing for my grammar.). Ek hoop niks anders! My kop is baie seer. Ek sal dood wees! G's A was die beste!!!! Waneer Meredith het die 'bomb' vir die man gegee en dit het 'exploded' ek het gese dat Derek moet kom!!!!! Ek is moeg en ek wil niks anders skryf. OOOO!!! my kop is seeeeerrr!! Daai 'bomb' man, hy is Gary van Early edition!! Hy is die beste!
|
|
|
Post by Sapphire on Oct 9, 2006 13:46:40 GMT -5
Lavender. Dit was baie baie goed. Ek was SO kwaad dat Meredith en Derek het ?? ((Get together? Got together?)) My kop is ook seer. Dit waws die beste, ek was baie hartseer want Gary dood is. Early Edition was n goed ding ne? Ek is moeg.
|
|
|
Post by Jazz on Oct 9, 2006 13:58:57 GMT -5
I so failed that Afrikaans test.
Die Afrikaans toets was moelik. Ek het nie geleer nie.
|
|
|
Post by Sapphire on Oct 9, 2006 14:10:49 GMT -5
Nee, jy het nie.
|
|
Halo
Noble
Raelle Nokes - Apprentice Dressmaker & Mage
Posts: 248
|
Post by Halo on Oct 10, 2006 12:14:49 GMT -5
Wat? Ja, ek het al my idiome vergeet! Oy ve! Maar, Toby leef. Ek kon dit nie glo nie. En dit is beslis nie n' meisie nie, se hy. Ek dink hy lieg, maar ons sal nooit weet nie. Weet jy, niemand kan ons verstaan, so ons kan oor enige iets praat! YEY!!!!
|
|
Damien
Noble
Damien Selvian - Rogue
Posts: 138
|
Post by Damien on Oct 10, 2006 19:16:54 GMT -5
Yo me río; este idioma es muy diferente que español. De hecho, yo creo "Afriakkans" es muy, muy peor que español. Y, tambien, puse palabras españoles aqui en el lugar para Afrikkans!
|
|
|
Post by Claw on Oct 11, 2006 2:13:07 GMT -5
Hallo.
(Afrikaans is remarkable like German...)
|
|
Halo
Noble
Raelle Nokes - Apprentice Dressmaker & Mage
Posts: 248
|
Post by Halo on Oct 11, 2006 12:24:36 GMT -5
Haha! German? Ek lag so hard ek kan amper die rekenaar nie sien nie! Goeie more! Of, goeie nag. Dit is die nag, hier. Oh, Fhire, ek is so gelukkig! Dit piekniek sal so lekker wees. Julle ouens sal dit doen, dalk volgende jaar. My spyskaart lyk baie mooi! Ons moet n' spyskaart doen. Dankie, DANKIE vir die papiere! Ek sal my spyskaart vir jou wys! (Claw dearie, Do not say that Afrikaans is like German, Because, frankly, it's not. ) Wat het Damien gese? Ek verstaan dit nie? En julle? Ek praat nie spaans nie. (PS> It's AfrikAAns. The AA is loooooong. like AAAAAAAAAAAA. It's called a Klank. Pronounced like clunk, just more emphasis on the K. Coolies!) Fhire, ek wens ek kon met julle kom, want ek het niks anders om te doen. Ek sal Scrubs kyk. My ma is mal. Sy sit voor die televiesie en kyk na Shrek 2 soos dit BAIE BAIE interessant is. Ek kry dit nie. Moet gaan. Tots!
|
|