|
Post by Sapphire on Oct 12, 2006 12:30:00 GMT -5
Spanish is nie goed nie! Ek kan nie dit praat nie!
Afrikaans is NIE soos German nie!!! Ek veet!!! So, hoe is jy? Ek is baie moeg maar ek is gelukkig. Dit is want dit is n Donderdag en dan dit is Vrydag. Vrydag is n goeie dag. Dis die beeste dag in die week!!!!! En Halo, dis a plesier!!! (Erm, jammer vir my spelling!)
Bonjour, parlez vous francaise?
Comment cava? Je suis bien. Francaise est bien want ons is croissants het en dit is BAIE bien (And introducing Afrifrench!!!!)
((K, an inroducing Afrikaans: Ek-I; Jy-You; Vrydag-Friday; Nie/Nee-no/not; Gelukkig-Happy!; Moeg-tired; is-is/am; dit-it; n-a)) (((K, there you go, you can say: I am tired/happy, it is a Friday!!!!!!!!!!)))
|
|
Halo
Noble
Raelle Nokes - Apprentice Dressmaker & Mage
Posts: 248
|
Post by Halo on Oct 12, 2006 13:13:49 GMT -5
Ja. Ek is die gelukkigste! Vryday! Sjoe! Ek het niks anders om te se. Maar, my lewe is goed goed. DH is vanaand! Mooi! En jou? Hoe gaan dit? Wat was fout me Jazz vanday in pouse? Ek is bekommered oor haar. (Nice! Now, repeat after me: Ek (I) is (am) bekommered (worried) oor (about) jou. (you). Now you can express yourself! Yeys!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! hehe) Nee, ek het niks om te doen. Ek wil nie lees nie. ugh. En vir die eksamens..... as hulle se ons kan nie lees nie ek sal mal gaan. Nee, REGTIG MAL!!!!!!! GRR!
|
|
|
Post by Sapphire on Oct 12, 2006 13:44:44 GMT -5
Kan ek het die boek, Tricksters? Oh, ek is ook gelukkig. Alles is goed maar my broer is baie mal!!!!! My ma en pa is nie heir nie so ons is alleen maar dis goed want ons kan sjokolade eet!!!!!!!! En hulle kan nie my irratier nie so alles is goed. Maar ek is BAIE moeg!!!!!
((Right now say: Ek is die beeste en jy is nie bekommered oor my nie!)
K
Skool is nie goed nie. !!!!!!
|
|
Damien
Noble
Damien Selvian - Rogue
Posts: 138
|
Post by Damien on Oct 12, 2006 19:55:27 GMT -5
Aunque yo no entiendo, puedo hablar en español todo que quiero. Nadie puede pararme! Porque yo es el mejor guapo del todos. Si...triste que os dije, pero hay otras cosas preocupar por. Viva español! Viva!!!!
|
|
|
Post by Sapphire on Oct 13, 2006 10:06:45 GMT -5
Ek kan nie dit praat nie. Stamata (Oops, that was greek, I am getting my languages mixed up. Ignore the BAD spelling)
|
|
Halo
Noble
Raelle Nokes - Apprentice Dressmaker & Mage
Posts: 248
|
Post by Halo on Oct 14, 2006 7:47:52 GMT -5
Blah blah, blah! (don't mind if you find random yiddish words) So, ek het met my MAL ouers boksberg toe gegaan. Ek het 2 toppies en sandale gekry. EK HAAT MY OUERS!!! Ek het by n muur van DVD's gestaan en my pa het my geknock en ek het die DVD's al oor die vloer gespill! Oy ve. Ek was sooooooooo kwaad. En nou my srm is seer. GRR!!!! (Coolies! For the spanish. I'll try to do some funky erm...... hebrew! Not that I rememeber a lot.) Fhire, wou jy na my huis kom op saterdag aand want my ouers sal n "volwasenes" nag he. Ek hoop jy kan. Ek werk op my ma oor Halloween.
|
|
|
Post by Sapphire on Oct 15, 2006 10:43:22 GMT -5
Ek was na by die vaal op saturdag en sondag. Dit was comme-si comme-sa. Nee, dit was bien. Daar was n groot supertube en dit was baie baie bien!!!!!!
Anywhosles. My ouers is mal maar ek nie haat hulle nie. My broer is die malste (?) ((Really, ya'll don't know crazy till you've met him. Still. He's my only boetie so I don't look into it too much.))
Ja.
Halloween!!!! Tre' swish!!!!!!!
|
|
Halo
Noble
Raelle Nokes - Apprentice Dressmaker & Mage
Posts: 248
|
Post by Halo on Oct 15, 2006 11:14:38 GMT -5
(Ugh. MY FREAKING PARENTS ARE FROM HELL!!!) Hmm, my naweek was kak. (nuff said). Booo!!! Ja, jou broer is mal. Ek is siek. Ek het fliek to gaan, gister aand met Shanna. Ons het "The devil wears prada" gesien. Nogall mooi.
|
|
|
Post by Sapphire on Oct 15, 2006 11:33:37 GMT -5
Dit was mooi, ek en Elise het dit gesin.
|
|
|
Post by Jazz on Oct 15, 2006 11:56:55 GMT -5
Gesien.
Gesin is jou se familie. Ja?
My voet is baie seer.
Je parlez francais, oui. Tu est de Vaal?
|
|
|
Post by Sapphire on Oct 15, 2006 12:16:45 GMT -5
Tres Bien
My ouers is mal
ek HAAT hulle
|
|
Halo
Noble
Raelle Nokes - Apprentice Dressmaker & Mage
Posts: 248
|
Post by Halo on Oct 16, 2006 13:39:22 GMT -5
My kop is seer (what's new? ) Het julle Grey's gekyk? ? OMG OMG OMG OMG OMG!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!(Jazz, no snide comments on my punctuation. It is TOTALLY necessary.) Dit was soooooo interessant!!!!! (more than that, TIGGGHHHHTTTT!!!! EISH!) Fhire, wanneer is ons kuns navorsing vir? Ek hoop nie dag 4. ek dink dag 1 maar ek is glad nie seker nie. oeps!
|
|
|
Post by Sapphire on Oct 16, 2006 13:47:39 GMT -5
Wat? Kuns?
Greys was so interresant!!!!! En Mark is baie baie baie (OK, there is no afrikaans word for this) SMOKING HOT!!!!!!!!! Wow
Anywho. My kop is ook seer.
En Meredith en George. OMG!!!!!!!!!!
|
|
Halo
Noble
Raelle Nokes - Apprentice Dressmaker & Mage
Posts: 248
|
Post by Halo on Oct 17, 2006 12:06:31 GMT -5
(Kuns is art ,doofus!) Ek weet! Hy was defenetief SMOKING!!!!!!!!!!!!!! Ek het gedink daar sou n' vuur gewees het!YUM!!! Ek weet. En dan sal Mer and Mcdreamy mekaar gekom. In die einde. DUH! Maar!!!!!! McSteamy is n' goeie naam! (oh hell yes!) Ek moet n' prent vir Elle kry. Vir KUNS. Ek haat my prent. Ugh. Tots.
|
|
|
Post by Sapphire on Oct 17, 2006 12:13:02 GMT -5
McSteamy is baie baie goed!!!!!
En ja, ek het al my kuns , die canvas en alles.
|
|